
Droëwors
R400 per kg


Droëwors, biltong, biltong sticks en chilli sticks, alles teen R400 per kilogram. Bestel per WhatsApp.
OP DIE TOONBANK
Alles word per kilogram verkoop. Sê vir ons hoeveel jy wil hê, en ons maak dit vir jou gereed.

R400 per kg

R400 per kg

R400 per kg

R400 per kg
MAKLIK
Sê watter produkte jy wil hê en hoeveel kilogram van elk.
Ons antwoord met die totaal en wanneer dit gereed is.
Biltong vir die rit, die rugby of die braai.
WERKSURE
| Maandag tot Vrydag | 08:00 tot 17:30 |
|---|---|
| Saterdag | 08:00 tot 13:30 |